Client Testimonials
We can get lyrical about the healthcare options we offer, but sometimes it’s better to hear it direct from our existing members.
Maatjen Coetzer 28 November 2018
Ek wil net graag vir Estelle van Rooyen n groot kompliment gee en net onder jou aandag bring dat sy rerig uit haar pad gegaan het en moeite gedoen het on my te help om opsie te verander. Daar was n hele paar vrae ens wat ek gehad het en Estelle het dit baie mooi uiteengesit en seker gemaak ek vul al die regte vorms in en doen betaling als op tyd sodat ons voor die afsnydatum als uitgesorteer het. Dis altyd maar n pynlike besigheid en mens word van bakboord na stuurboord gestuur en kan gewoonlik nie met net 1 persoon die hele saak deurgaan nie. Dankie dat julle personeel so vriendelik, behulpsaam en deeglike kennis het en my so mooi gehelp het. As dit die diens is waarna ek kan uitsien by Nammed is ek sommer opgewonde!
Dankie, Groete
Die Uwe, A.B. Van Wyk 28 November 2018
Meneer,
Ek, as lid van Nammed, wat al jare vanaf Agrimed kom en later by Nammed ingeskakel het en nog steeds by jul is, kan net my dank en waardering uitspreek vir die goeie diens en dekking wat ek nog al die jare van jul ontvang het.
Ek is nou 68 en my vrou 65 en nog nooit het ons gesukkel of skaam hoef te gekry het vir ons mediese fonds nie! Hier in die RSA sien ons baie hoe mense se medies kaarte afgekeur word, en dan voel ons trots op ons fonds se diens en die bekwaamheid van ons fonds, Nammed, se personeel!
Deidre Beukes en Andrè by outorisasies, kan ons regtig by name uitsonder met hul flinke diens, vriendelikheid en professionaliteit waarmee hul ons altyd help as ons hul nodig het.
Wil net sê ons waardeer julle en is altyd trots om te sê ons behoort aan” Nammed Mediese fonds” in Namibië!
Baie dankie
Victoria De Klerk 18 August 2020
Megan Pritchard 06 September 2020
Theresia Magdalena Kooper 20 November 2021
Side Pannel
Life Stages
18-25
Starters
- Beginning Employment.
- Low - Medium Income,
- Low Health needs,
- For unexpected medical needs.
26-35
Nest Builders
- Seek value rather than cheapest option.
- Need cover for expected medical needs for the young family..
36-55
Mid-Lifers
- Middle to High income levels,
- Medical Aid is a routine monthly expense,
- stable health needs,
56-60
Grey Foxes
- Moving towards retirement,
- Health risks and prevalence of chronic diseases increasing,
61+
Wise Owls
- Members approaching or in retirement,
- Increased prevelance of chronic diseases,
- Greater importance of extent of cover for major medical events like knee & hip replacements.